Client
testimonials

Our clients become like our family and we work tirelessly to keep the channels of communication open through-out the project duration. The biggest compliment in our line of business is a happy customer, a repeat customer and one who will refer us to their friends & family. The comments below are certainly a testament to this.

Call us today to find out more


Benno Bründler & Thomas Münchow

Somerset West


HBP Helderberg Build & Paint in Strand bzw.  Herr Stuart Jackson hat 2018 in unseren Häusern in Bel Aire Estate in Somerset West umfangreiche Renovationsarbeiten (Wasserschäden etc.) sowie Plattenböden, Pool erneuert sowie Innen- und Aussenwände gestrichen.  Sämtliche Arbeiten wurden sehr fachmännisch, termingerecht und sehr gut ausgeführt.  Herr Stuart erhielt bei unserer Abwesenheit den Hausschlüssel und danach fehlte nichts und das Haus wurde jeweils ordentlich hinterlassen. Wir können Ihnen Herrn Stuart Jackson von HBP wärmstens empfehlen.

Die Rochers

Strand


Hiermee wil ons net ons waardering uitspreek vir HBP se professionele en vriendelike diens. Na ons geyser gebars het, moes HBP se manne gedeeltes van ons plafon vervang . Ons was beïndruk met die manier waarop hulle die ou plafon verwyder het sodat daar geen stof van die dak die huis ingedra is nie (’n solder kan werklik baie stof vergader). Verder is die verfwerk aan die plafon en mure netjies en professioneel gedoen - geen verfspatsels op vloerlyste, ens. nie. Meubels is versigtig hanteer en na die tyd is moeite gedoen om alles deeglik skoon te laat en dinge weer op hul plek te kry. Hulle was deurgaans hulpvaardig, vriendelik en beleefd teenoor ons gewees. Ons kan HBP met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Amanda Nel

Somerset West


It has really been a pleasure working with Stuart from HBP Construction. I wasn’t looking forward to this building project as I just was not ready for the dust and chaos that always follows . Stuart made this project painless.  He is very confident and is very knowledgeable about the building trade. What really made a difference is that he tried to minimize the effects the daily construction had on my tenants and my routine. Everything was covered to minimize the dust and every one of his  work team knew exactly what to do. The team was always on time, courteous and trustworthy. The relationship of Stuart with the construction team spoke of mutual respect. Stuart is definitely a perfectionist and this reflects in the work ethics of the team. The site was impeccable after each workday – everything was cleared and clean. The workmanship was excellent and attention was given to small details. I am looking forward to working with Stuart again. Thank you HBP Construction for a job well done

Linda Jordaan 083 278 3403

Theuns Jordaan Productions - Paradyskloof Stellenbosch


Baie baie dankie vir jou werk. Dankie ook vir jou ekstra spesiale moeite en dat julle selfs vroeer as die beplande tyd klaargemaak het. Dankie vir jou eerlikheid( dat jy vir ons n kleiner rekening gestuur het omdat jy op n kleiner area gewerk het) en vir jou bereidwilligheid om terug te kom. Indien ons jou nodig het. Ons waardeer dit ook opreg dat julle sommer regstellings gemaak het aan werk wat nie eers deur julle gedoen is nie. Jy en jou span het regtig n baie positiewe indruk geskep en ons wens jou en jou dierbares net die beste vorentoe en sal jou  en jou span onomwonde aanbeveel aan enige iemand!

PHILIP MALHERBE


We were very satisfied with the work done by him and can recommend him wholeheartedly for any building an painting work.

Grains & Michelle van Rhyn


We have no problem recommending him highly and without reservation as a builder and painter and look forward to working with him on future projects.

Lourens van Zyl


Hulle werkers het baie goeie maniere en dit het nooit gevoel dat  daar werkers op die perseel is nie.

Mrs and Mr Greenfields


Thank you for a job well done!! We are more than happy with the work done at our home. We will definitely make use of your company in future again. Best of luck,

Mev. Jackson


Baie dankie vir julle professionele manier waarop julle die projek hanteer het. Om renovasies te doen aan ‘n mens se eie huis terwyl mens daar moet bly is nie grappies nie, maar julle het ons so gerus laat voel. Dankie dat die huis altyd netjies en skoon gelaat was. Dankie vir julle en julle mense se vriendelikheid. Julle is altyd netjies en altyd bereid om te help waar julle kan. Ek wens julle alle sukses toe vir die toekoms en weet met so ‘n span kan mens net vêr kom!

Errol Myburgh


Mr Jackson has acted in a professional manner at all times which has confirmed our original decision to build with him.  We fully believe in his attitude, commitment to quality, and customer service as he continues to build his reputation.  

We are ready to take on the project that will change your life forever!


Hire us now